Friday, January 15, 2010

Hilke gedoop - 27 Desember 2009


Tannie Anna Malan (lidmaat sedert 1957 by ons gemeente), hou vir Hilke vas na die doop.


My ma hou vir Hilke vas, lekker aan die slaap met haar 'pajamas' aan !


Ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) doop vir Hilke, terwyl my rykdom toekyk (Ps.128).











No comments: